LAEVELD AGROCHEM - NUUS / NEWS

LAC ondersteun Goliat van Gat.

Op 9 Maart 2024 vind die 20ste Goliat van Gat kompetisie plaas in Pretoria. Laeveld Agrochem is trots om weer SAAM met hierdie reuse-pampoenkwekers vooruit te boer! Die kweekseisoen vir aanstaande jaar se kompetisie is nou in volle swang. Ons is baie opgewonde oor die vooruitsig om nog ’n rekordpampoen by volgende jaar se kompetisie te sien. Die Cullinan Boere-unie (organiseerders van die jaarlikse Goliat van Gat-kompetisie) is hoopvol dat volgende jaar se wenpampoen by een ton sal uitkom. 

Daar is groot pryse op die spel vir deelnemers en moontlike spesiale pryse vir die kwekers van een-ton-plus pampoene. Die spangees en kameraderie onder deelnemers is iets besonders, en almal ondersteun mekaar om beter te doen.

Die Goliat van Gat-kompetisie is geregistreer as ’n amptelike inweegpunt by Great Pumpkin Commonwealth (GPC) waar deelnemers van regoor die wêreld hul uitslae deel om sodoende wêreldwyd teen mekaar mee te ding. Al die pampoene wat vir die kompetisie ingeskryf word, word aan welsynsorganisasies geskenk om sodoende ook by te dra waar daar behoefte is.
Bron: www.diepos.co.za, aanlyn gepubliseer op 18 September 2023.
Wykus Lamprecht is tydens die TLU SA se 2023 kongres vereer vir sy rekordpampoen van 890 kg.

Sowing seeds of hope!

"Food for GOOD!" is not just a tagline; it's a call to action to transform South Africa. The Home Garden Starter Pack is not just a kit; it's the key to unlocking the potential within of those in need to become self-sustainable vegetable farmers. 

Our mission is simple yet powerful: to produce food, alleviate hunger, and generate employment by empowering agri-preneurs. Beyond that, we aim to open the doors for everyone to realize their agricultural dreams. With the Home Garden Starter Pack, you can turn a mere R300 investment into nutritious vegetables valued at almost R2,000. Join us in cultivating a future where every individual can embrace the potential of becoming a self-sustainable vegetable farmer.
As seen on the Niche Farmers TV Series.

CROP PROTECTION
Verminder plantvirus-oordrag
SumiPleo® – Unique chemistry, unique benefits
BIO(logical) solutions on the grow
Rek jou rand met Philagro SA sitrus plantgroeireguleerders (PGR’s)

TECHNOLOGY
Ontgin grond se volle potensiaal met grondlegkaarte
Vruggrootte: die impak in rand en sent

PLANT NUTRITION
Efficacy of nutrient foliar products
Koper op sitrus
Aartappels wat GATSKOP™
Lentebemesting
Follow us on Facebook
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML

KONTAK ONS | CONTACT US

LEES MEER | READ MORE

Powered By ClickFunnels.com