NEUTE / TREE NUTS

Opbrengs bepaal deur die graad van alternerende drag asook blom- en neutafspening.

Een van die grootste uitdagings wat pekanneut-produsente in die gesig staar, is die gewas se geneigdheid tot alternerende drag. Alternerende drag by pekanneute word gewoonlik gekenmerk deur een seisoen met baie swaar drag (’n sogenaamde aanjaar), gevolg deur een of meer seisoene met ligte of geen drag (afjaar). Ander variasies van hierdie siklus kan ook voorkom. Die grootste oorsaak tot alternerende drag is swak blomterugkeer eerder as blom- en neutafspening. Albei veroorsaak steeds ’n afname in die aantal neute geproduseer op die boom.

Die grootste faktor wat ’n invloed het op alternerende drag, is genetika, maar die graad daarvan word beïnvloed deur verskeie faktore. Die graad van afspening van blomme en neute word meesal bepaal deur klimaat (veral sonlig), water, insekte, siektes, koolhidraatvlakke en voeding. In die artikel geskryf deur Deon Claassen (Agri Technovation) verduidelik hy die invloed van die beskikbaarheid van energie op twee kritiese fases voor blom naamlik blom-induksie en blomdifferensiasie.
Episode 16 | Refentse kuier by Buhle Farmers Academy

Nisboere | Seisoen 6

Landbougeleenthede vir almal

"HOOP – ʼn Vierletterwoord gelaai met betekenis. Hoop is een van die belangrikste woorde in tye van onsekerheid soos nou. Almal beleef tye waar ons vol hoop is, en ander tye waar ons sukkel om hoopvol te wees. Om te lewe met hoop trek mense en hulp na jou toe aan.

Om hoopvol te wees, bly steeds ʼn keuse. Dit is juis waarom Laeveld Agrochem so passievol is oor Nisboere en die nuwe geleenthede wat dit aan almal in ons pragtige land bied. Selfs met toegang tot beperkte grond en hulpbronne, kan Nisboere steeds voedsel produseer en 'n positiewe bydrae lewer tot ons ekonomie. Deur HOOP te bring kan ons die wêreld verander." Corné Liebenberg
Episode 12 | Dawie Roodt en mediese kannabisverbouing
Episode 13 | Armand & Karlien kook met saffraan by The Woodpecker Inn.
Episode 15 | Ruhan du Toit by "Rent a Greenhouse"
NisboereGlans
Blapsies

OESBESKERMING | CROP PROTECTION

SUKSES STORIES | SUCCESS STORIES

Beste blomdrag wat die avokadoplaas al in 20 jaar ervaar het! Nog ‘n #AgriTechnovation bemestingsprogram sukses storie. Besoek www.agritechnovation.co.za of kontak jou naaste Laeveld Agrochem agent vir meer inligting.
#AT_Spore maak 'n draai in Hoedspruit. Tamaties en Saadlose Peppers, 'n eerste vir Suid Afrika, lyk tops danksy die volledige #AgriTechnovation bemestingsprogram. Dis nou mooi om te sien - lekker #AT_ness! Besoek www.agritechnovation.co.za of kontak jou naaste Laeveld Agrochem agent vir meer inligting.

LEES MEER | READ MORE

Kliek op die skakels hieronder vir meer tegniese inligting. | Click on the links below for more technical information.
Laeveld Agrochem
Agri Technovation
MyFarmWeb
Microlife Research Centre
Mezzanine

KONTAK ONS | CONTACT US

Laeveld Agrochem Videos
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML
Follow us on Facebook
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML
Powered By ClickFunnels.com