NURTURING THE NEW GOLD
Nothing happens without water.

WATER MANAGEMENT

By Graeme Sait

"We will face increased challenges with the quality of irrigation water," says Graeme Sait. 

In this podcast he explains how water is fast becoming the 'new gold', and yet it is so often mismanaged. Graeme also discuss the breakthrough technology from AgriWater and how it address multiple water quality issues.   

AgriWater's innovative water treatment technology is now available through Laeveld Agrochem. Contact a Laeveld Agrochem representative in your area.

Verdien tot 115 000 Son-Safari punte op die aankoop van AgriWater produkte.

Die koste van ‘n bespreking vir die Son-Safari Landbouskou, is vanaf 380,000 punte per persoon, alles ingesluit, maar vliegkaartjie uitgesluit.
Laeveld Agrochem bou voort op Seil-Safari se sukses met Son-Safari Landbouskou vanaf 30 April tot 5 Mei 2022.
Kom deel in hierdie besonderse belewenis van kennis opdoen en netwerke bou terwyl jy saam met jou gesin, vriende en kollegas batterye herlaai op dié idilliese tropiese eiland. Die vyfster Sugar Beach-vakansieoord in Mauritius word eksklusief gereserveer vir Son-Safari-gaste.

Is your irrigation water working against you?

AgriWater’s innovative water treatment technology solves water challenges without sterilizing the water. The specialised AgriWater Advanced Oxidation Process (AW-AOP) has no harmful effect on equipment, water, soil or crops. In fact, by optimizing the water, it benefits all and aligns perfectly with sustainable farming practices.
Kontrole: Water nie behandel nie.
Water behandel deur AgriWater
Videos: Suikerriet in Malelane | Hierdie suikerriet is op dieselfde tyd gekap. Die eerste video wys hoe dig en taai die grond is op die drupperlyn. Die tweede video wys duidelik dat hergroei beter is wanneer water behandel word deur AgriWater. Ons kan ook sien hoe deurlig die behandelde grond is. AgriWater se behandeling beïnvloed grondgesondheid en dus plantgroei positief. Dit help ook met waterbesparing deur verdamping te beperk.
Kontrole: Water nie behandel nie.
Water behandel deur AgriWater
Videos: Koring (Pivot) in Malmesbury, rye langs mekaar | Die videos is geneem drie maande nadat die besproeiing weggevat is. In die eerste land is die vog-inhoud baie laag. In die tweede video is daar nog vog tot op 2m, wat beteken dat die landbouprodusent nie hoef te "rip" nie.

Grondgesondheid in die Karoo

Grondgesondheid van ou brakgrond in die Karoo herstel met AgriWater behandeling.

Laeveld Agrochem

Laeveld Agrochem (LAC) offers innovative solutions to the agricultural sector. As the preferred agricultural partner, we aim to play a vital role in the food security chain in Southern Africa. We believe in long-term partnerships and invest in our customers’ operations every step of the way.

Our unique approach enabled LAC to grow as a business since 1991, despite many challenging times in South Africa.

Together, cultivating success.
Episode 16 | Refentse kuier by Buhle Farmers Academy

Nisboere | Seisoen 6

Landbougeleenthede vir almal

"HOOP – ʼn Vierletterwoord gelaai met betekenis. Hoop is een van die belangrikste woorde in tye van onsekerheid soos nou. Almal beleef tye waar ons vol hoop is, en ander tye waar ons sukkel om hoopvol te wees. Om te lewe met hoop trek mense en hulp na jou toe aan.

Om hoopvol te wees, bly steeds ʼn keuse. Dit is juis waarom Laeveld Agrochem so passievol is oor Nisboere en die nuwe geleenthede wat dit aan almal in ons pragtige land bied. Selfs met toegang tot beperkte grond en hulpbronne, kan Nisboere steeds voedsel produseer en 'n positiewe bydrae lewer tot ons ekonomie. Deur HOOP te bring kan ons die wêreld verander." Corné Liebenberg
Episode 12 | Dawie Roodt en mediese kannabisverbouing
Episode 13 | Armand & Karlien kook met saffraan by The Woodpecker Inn.
Episode 15 | Ruhan du Toit by "Rent a Greenhouse"
NisboereGlans
Blapsies

LEES MEER | READ MORE

Kliek op die skakels hieronder vir meer tegniese inligting. | Click on the links below for more technical information.

SAAM boer ons vooruit in 2021!

Hoekom is ons hier, wat is ons doel? Wat dryf ons dag tot dag? Almal in die lewe is soekend. Ons kyk na die tekens rondom ons en lees soveel daarin. Die weer, 'n stewige handdruk, die manier hoe iemand vir ons glimlag... Een ding word meer duidelik: 
Samewerking is die sleutel tot sukses.
GROEI-TYDSKRIF
UITGAWE  18 | Somer 2021
Die gedrukte uitgawe van Laeveld Agrochem se GROEI-tydskrif is ook beskikbaar by jou naaste Laeveld Agrochem verteenwoordiger. 

LEES MEER | READ MORE

Kliek op die skakels hieronder vir meer tegniese inligting. | Click on the links below for more technical information.

KONTAK ONS | CONTACT US

Laeveld Agrochem Videos
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML
Follow us on Facebook
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML