NISBOERE

Nisboere: Seisoen 7

Seisoen 7 | Episode 1
Seisoen 7 | Episode 2
Seisoen 7 | Episode 3
Seisoen 7 | Episode 4
Seisoen 7 | Episode 5
Seisoen 7 | Episode 6
Seisoen 7 | Episode 7
Seisoen 7 | Episode 8

Nisboere (seisoen 7) word uitgesaai op Dinsdae om 18:30 op VIA (DStv-kanaal 147) met heruitsendings Woensdae om 19:30 en Sondae om 18:00.

Nisboere: Seisoen 6

Episode 1
Gerhard Steyn en Phillip Venter besoek SA se enigste organiese Kiwi plaas.
Episode 2
Die Laeveld Agrochem-span kuier saam met aktrise Mila Guy by Richard Bamberger van MOOI River Bonsai.

Episode 3
Victor Matfield en Phillip Venter besoek die Devlan Limousin-stoet aan die oewer van die Vaalrivier om meer oor die wonder van dié besonderse beesras se DNS te leer.
Episode 4
Angelique Gerber en Phillip Venter kuier by Adam Prowse van Rotondo Walnuts in Aliwal-Noord om ondersoek in te stel na die plaaslike okkerneutbedryf en die bekoring wat dié nisgewas inhou.
Episode 5
TV- en teaterlegende Chris van Niekerk vergesel Phillip Venter op ʼn besoek aan Bushvalley Chickens om die braaikuikenbedryf uit te pluis.
Episode 6
Phillip neem die sanger Appel na die plaas Silver Mist in Magoebaskloof waar die geil avokadoboord die ‘boer’ opnuut ‘deur sy are laat loop’. 
Episode 7
Tydens sy besoek aan Shere Homestead, kyk Andries Vermeulen wat met ʼn 24 m2-watertuin vermag kan word om nie net jou gesin nie, maar ook jou gemeenskap van vars vrugte, groente, kruie én vis te voorsien.
Episode 8
Corné Liebenberg en sanger en aktrise Leah besoek die vier neefs wat die gesogte Van Loveren-spesialisprodukte in die landbou- en wynbedryf ontwikkel.
Episode 9
In die Oranjeriviervallei ontmoet Robbie Wessels en Phillip Venter die Nisboer agter die organies verboude Carpe Diem-rosyntjies. 
Episode 10
Alhoewel gemmer ʼn hoërisiko- én ʼn hoë-opbrengsgewas is, is dit die vermoë om die sukses te midde van hierdie uiterstes te behaal wat die Lubbes as nisboere duisend onderskei.
Episode 11
Bainsvlei Poultry, ʼn eierplaas naby Bloemfontein, is op grootskaalse eierproduksie gefokus. Bok van Blerk en Phillip Venter besoek die spesialisonderneming.
Episode 12
Leaf Botanicals in Upington is een van die eerste wettige vervaardigers van mediesekannabis in Suid-Afrika. Die bekende ekonoom Dawie Roodt stel ondersoek in na die wie, hoe, waar en hoekom van mediese kannabisverbouing tydens hierdie episode van Nisboere. 
Episode 13
Armand Aucamp en Karlien van Jaarsveld kook ʼn eg Suid-Afrikaanse dis met saffraan (ook bekend as "rooigoud"). Die resultaat is ʼn smullekker gereg, ryk aan geur en kleur. Hulle kuier by die gewilde The Woodpecker Inn gastehuis.
Episode 14
Die musikant Rikus Nel saam met Phillip Venter vind meer uit oor Lefakong Farming se suksesvolle organiese moringa-onderneming. 
Episode 15
Die Urban Farmers is ʼn groep stedelinge met ʼn gemeenskaplike droom … om te boer. Met sy "Rent a Greenhouse-huurprogram bied hy aan enigeen wat op klein skaal wil boer" die nodige ruimte, water, kennis en hulp om hul nisboerderydrome te verwesenlik.
Episode 16
Buhle Farmers’ Academy bied die afgelope 21 jaar onderrig en opleiding aan nuwe boere. 
Nisboere Bloopers
Bietjie agter die skerm beelmateriaal, die lewe is ernstig genoeg, maar die Nisboer aanbieders en gaste sien darem altyd die ligte kant van die lewe.
Hoop, werkskepping en kos: 
Nisboere is deel van die oplossing.
Corne Liebenberg en Phillip Venter gesels oor die toekoms van Nisboere, asook die nuwe Engelse program, Niche Farming, tydens besigheid wat saak maak.

LEES MEER | READ MORE

LEES MEER | READ MORE

Kliek op die skakels hieronder vir meer tegniese inligting. | Click on the links below for more technical information.

KONTAK ONS | CONTACT US

Follow us on Facebook
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML
Laeveld Agrochem Videos
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML
Powered By ClickFunnels.com